Meer as 80 aartappelkultivars word in Suid-Afrika verbou, waarvan heelwat aan Suid-Afrikaners verkoop word. Is ons egter ten volle bewus van die voedingswaarde wat in hierdie groente verskuil is, en hoe hard die bedryf werk om steeds te kan produseer?

Chanelle Retief van NutriFundi, en dr André Jooste van Aartappels SA, gesels op Grootplaas van 24 Februarie 2020 hieroor.

Nuusborg: Old Mutual

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.