Die veebedryf sit tans hande in die hare, na die aankondiging van ‘n landswye verbod op veeveilings en die samekoms van diere met gesplete hoewe. Kyk in 29 Januarie 2020 se aflewering van Grootplaas na ‘n insiggewende gesprek hieroor met dokter Pieter Vervoort.

Daarna kuier Omri van Zyl van Agri SA weer in die ateljee. Moody’s Investors Service het die Land Bank verlede week afgegradeer. Vind uit watter implikasies dit vir die landboubedryf het.

Nuusborg: Old Mutual

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.