Met heelwat ekonomiese en politieke veranderinge op die agenda, is daar verskeie uitdagings wat landbou in die gesig staar. Lise Roberts van RSG Landbou praat met dr Christo Joubert van die Nasionale Landboubemarkingsraad oor watter uitdagings die landbou vanjaar voor moet regmaak en hoe dit verbruikers gaan beïnvloed. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.