Dr John Purchase van Agbiz kuier op 27 November 2019 in die Grootplaas-ateljee. Hy gesels oor die elfde Brics-summit en besigheidsforum wat onlangs plaasgevind het.

Nutri Feeds is besig om een van die leiers in die veevoerbedryf te word. Francois van Niekerk van Nutri Feeds gesels hieroor.

Inhoudsborg: Nutri Feeds

Nuusborg: Swavet

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markteborg: TAL-TEC

Kalenderborg: Bayer

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas