Frans van Eden kuier weer in die Grootplaas-ateljee op 9 Julie 2019 en hy gesels oor rekordhouding in ‘n boerdery. Hy verwys ook na die vierde industriële revolusie se moontlike impak op die landbousektor. Enige veeboer weet dat die voeding van sy diere ‘n kritiese rol in optimale produksie speel. ‘n Tekort aan spoorminerale kan hierdie produksie egter in die wiele ry. Dr Louis Boag van Afrivet gesels meer hieroor.

Inhoudsborg: Afrivet

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas