In onlangse gesprekke tussen Agri SA en die regering, het die behoefte na samewerking tussen landbou en die mynbou na vore gekom. Kenners meen samewerking van dié aard kan moontlik ekonomiese groei fasiliteer. Janse Rabie van Agri SA vertel op RSG Landbou meer oor die noodsaaklikheid van samewerking tussen die landbou- en mynbousektore. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.