Toenemende belangstelling van beleggers in die landbousektor word hoofsaaklik toegeskryf aan die stygende wêreldbevolking en veranderinge in dieetvoorkeure. Bertie Hamman, senior bestuurder van sekondêre landbou by Standard Bank, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor die landbou as beleggingsbestemming in ons land se ekonomie. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Standard Bank.