Jolanda Andrag van Agri SA kuier op 20 Maart 2019 in die Grootplaas-ateljee en gesels  oor dié organisasie se bedryfskamer, en hoe dit die verskillende bedrywe in landbou ondersteun. Daarna kuier dr Requier Wait  in die ateljee om oor beurtkrag en landbou te gesels. Ons hoor van ‘n nuwe projek wat deur Agri SA ontwikkel is om die uitdagings wat die kragkrisis aan die landbousektor bring te oorkom, en hoe boere uiteindelik voordeel uit dié probleem kan trek.

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas