Daar was ‘n skerp daling in rooivleisprodusentepryse die afgelope tyd en Vrydagmiddag op Landbou-neutedop hoor ons van die voorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie, Koos van der Ryst. Chris Derksen vertel ook hoe lyk produsentepryse in Namibië. Plaaswerkers in onder andere die sitrus- en sagtevrugtebedryf moet nader staan om te hoor hoe hulle kan inskryf vir vanjaar se Agri’s Got Talent-kompetisie en Dirk van Papendorp praat oor ‘n mentorskapprojek in die Suurbraak-omgewing. Luister nou na dié lekker onderhoude.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.