Danksy gunstige weerstoestande kan verbruikers uitsien na uitsonderlike wyne uit die 2020-oes. Conrad Schutte van Vinpro gesels Vrydagmiddag op Landbou-neutedop hieroor. Ons praat ook met Johann Kotzé van die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie oor Afrika-varkpes en die impak daarvan op voedselsekerheid. En dan vertel ‘n paar boere van die Noord-Kaap hoe die verbod op tabakverkope plaaswerkers en hul produktiwiteit beïnvloed. Luister nou na hierdie onderhoude.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur: Voermol

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.