Wat presies is marmering in vleis en hoe vergelyk dit met die ander vet wat in beesvleis voorkom? Dr Phillip Strydom van die Landbounavorsingsraad gesels op Vrydagmiddag se Landbou-neutedop hieroor. Verder hoor ons by Riaan Marais hoe gesog Suid-Afrikaanse sybokhaar is. Danie Nel van Afriplex praat oor cannabis-verbouing en die voordele wat die produksie daarvan inhou vir die ekonomie. Luister nou na dié onderhoude.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.