In Vrydag se aflewering van Landbou-neutedop gesels ons met Rienette Coleske van die Gamtoos-besproeiingsraad oor boere in die Gamtoosvallei wat afhanklik is van water uit die Kouga-dam. Gerdie Landman, ‘n boer van Cookhouse, vertel meer oor sy wedvlugduiwe. En dan word die forel-waardeketting ook ernstig deur die inperking geraak. Stephan van der Merwe van Lunsklip-visserye praat hieroor. Luister nou na dié onderhoude.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude