Landbou-neutedop fokus hierdie week op die Landbounavorsingsraad se werk rondom die effek van klimaatsverandering op die prestasie van diere. Ons gesels oor ons land se windpotensiaal wat gebruik kan word as ‘n alternatiewe bron van energie. En ons vind meer uit oor soönotiese besmetting tussen mens en dier.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.