In Vrydagmiddag se Landbou-neutedop hoor ons wat die Nasionale Landboubemarkingsraad se dr Christo Joubert te sê het oor voedselpryse. Landbouers in Suid-Afrika se aanpassing by tegnologie is waaroor Jaco Maass van BKB gesels. En dan hoor ons by Conrad Fick van Tru-Cape, waarom die navorsing oor en ontwikkeling van nuwe vrugtekultivars so belangrik is. Luister nou na dié onderhoude.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur: BKB

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.