Die droogte van die 2015- en 2016-seisoen sal sekerlik in die geskiedenisboeke opgeteken staan as een wat ‘n groot impak op die landbousektor gehad het. Die bedryf het egter weer intussen sy voete gevind en sterk groei getoon, ten spyte van ander uitdagings. Nico Groenewald van Standard Bank gesels op RSG Landbou meer hieroor. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Standard Bank.