Landbou se bruto binnelandse produk het in die derde kwartaal met ‘n reuse 18,5% gegroei. Dui dit op ‘n langdurige resessie of verdere ekonomiese herstel? Dr Roelof Botha kuier op 21 Desember in die Plaas TV-ateljee om ‘n paar van hierdie vrae te antwoord.

Ons gesels ook met dr Theo de Jager van Saai en dr Danie Odendaal deel ‘n paar wenke in terme van kuddebestuur.

Markteborg: Nutri Feeds

Kalenderborg: Standard Bank

This image has an empty alt attribute; its file name is Plaas-TV-Logo-1.png

Agter die skerms: Plaas TV is ‘n gereelde aanlyn-televisieprogram wat die jongste landbounuus, aktuele kwessies, tegniese inligting, finansiële sake, weer en soveel meer aanraak – alles gefokus op die Suid- en Suider-Afrikaanse landboubedryf.

Plaas TV is a weekday online television programme designed to inform, educate and enrich. The programme will consist of a balanced mix of news, market updates, interviews, weather, event information and much more.

The programme is broadcasted on Mondays, Wednesdays and Fridays at 08:00 on the Plaas TV YouTube channel, which can be accessed at this link. Programmes will be available on demand and can be viewed at any time once uploaded.