In Grootplaas van 10 Januarie 2019 kyk ons na ‘n insetsels oor die voordele van olyfolie en daarna meer oor die voedingswaarde van skaapvleis. Dan gesels Omri van Zyl van Agri SA oor die stand van sake met betrekking tot grondonteiening sonder vergoeding, en ons hoor ook watter effek die droogte op die sektor gaan hê. 2019 gaan, volgens kenners, ‘n uitdagende jaar vir landbou wees, en Omri deel sy insigte hieroor met ons.

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas