Arbeidswetgewing bestaan om te verseker dat werkgewers én werknemers ten alle tye die korrekte wetlike prosedures volg. Een van hierdie wette is veral gefokus op dissiplinêre verhore. Adv Christoff Dames van die LWO Werkgewersorganisasie gesels in Grootplaas van 3 Maart 2020 hieroor.

Daarna kuier Omri van Zyl van Agri SA in die ateljee, om oor die onlangse begrotingsrede en die impak daarvan op landbou te gesels.

Nuusborg: Biomin

Weerborg: Bayer

Markteborg: Henley Business School

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.