Nes ons aangemoedig word om ons sente om te draai, moet ons ook kyk na spaarsamige waterverbruik, aangesien dié hulpbron al skaarser word. Georganiseerde landbou het onlangs hande gevat om kwessies rondom water aan te spreek. Gregory Smith van Agri SA gesels in 5 September 2019 se Grootplaas hieroor.

Daarna kuier Frans van Eden van Prioritise weer in die Grootplaas-ateljee, om oor die impak van ‘n moontlike resessie op besighede te gesels.

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas