Die landbousektor moes vanjaar ‘n hele paar uitdagings die hoof bied – politieke uitsprake soos die onteiening van grond sonder vergoeding, voëlgriep en listeria is maar ‘n paar van die uitdagings wat die landbousektor dié jaar moes aanpak. Ten spyte hiervan het die bedryf in sekere opsigte buitengewoon presteer. Dawie Maree van FNB Landbou kyk saam met ons terug op ‘n interessante landboujaar, en ons hoor ook wat die bedryf se verwagtinge vir 2019 is.

Inhoudsborg: FNB

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kalenderborg: Swavet

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas