Kristaltegnologie en gestruktureerde water hou talle voordele vir die landbou in. Jan du Plessis, algemene bestuurder by Agri Frequencies, gesels op RSG Landbou meer oor hoe die bedryf hierby kan baat. Luister nou na dié lekker onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Agri Frequencies.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.