Landbou lewer ’n belangrike bydrae tot Suid-Afrika se welvaart. Nico Groenewald, hoof van agribesigheid by Standard Bank, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor die landboubedryf se bydrae tot die ekonomie. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Standard Bank.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.