In 19 Julie 2018 se Grootplaas is dit weer tyd vir Karoo Ranching- en Agbiz-sake.

Ons gereelde Grootplaas-kykers is al teen die tyd op hoogte van wat die Karoo Ranching-filmfees behels. Op daardie noot kyk ons na ‘n gesprek met Sean Hobson van die Martyrsford Angora-stoet. Dié stoet is as vlagskipstoet tydens verlede jaar se filmfees genomineer.

Daarna kuier dr John Purchase van Agbiz weer by ons in die ateljee. Hy en Elsa gesels oor die Agbiz-kongres wat onlangs in Port Elizabeth gehou is, en watter aktuele kwessies daar na vore gekom het.

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Standard Bank

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas