Breyton Milford van die Nasionale Landboujeugvereniging kuier op 13 September 2019 in die Grootplaas-ateljee, om oor die opkomende Nasionale Jeugskou en Agri-Expo Livestock te gesels.

Geenbewerking kry deesdae baie aandag en heelwat kenners meen dit is die enigste manier om die funksionaliteit van Suid-Afrika se landbougrond te behou. Argentinië is ‘n wêreldleier op hierdie gebied, en Manuel Ferrari van die Argentynse Instituut vir Landbounavorsing deel sy kennis met ons.

Kalenderborg: BASF

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas