In 28 Augustus 2018 se aflewering van Grootplaas kuier Magda du Toit en Frans van Eden in die ateljee.

‘n Bekende gesig in landboukringe en die voorsitter van Landbouskrywers Suid-Afrika, Magda du Toit, was onlangs by die Internasionale Federasie vir Landboujoernaliste se jaarkongres in Nederland. Sy gee terugvoer daaroor en ‘n blik op landbou in dié land. Daarna kuier ons gereelde gas, Frans van Eden, by ons in die ateljee. Hy gesels met Elsa Esterhuizen oor opvolgbeplanning in ‘n boerdery.

Nuusborg: Gallagher

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas