Tegnologie is voortdurend besig om die wêreld te verander, die landbousektor inkluis. Nic Bronkhorst van Obaro het op Grootplaas gesels oor hoe die digitale era die werksaamhede in dié sektor, spesifiek vir kleinhandel, beïnvloed.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas