Kyk weer 24 Julie se aflewering van Grootplaas met Kerryn Ross en Lindie Stroebel.

Ons kom nou nader aan die einde van ons reeks oor die 2017 Karoo Ranching-filmfees. Kerryn Ross, wat aangewys is as die beste fotograaf tydens dié geleentheid, gesels oor haar ervaring.

Daarna gesels Elsa Esterhuizen met Lindie Stroebel van die Produce Marketing Association (PMA) oor die rolspelers in die landbou-waardeketting, en ‘n opwindende geleentheid wat om die draai is.

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Standard Bank

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas