LandCare-projek fokus op volhoubaarheid

423

Kyk weer 2 November 2018 se aflewering wanneer ons op taai slimfone en volhoubare landbou fokus.

Ons kyk na ‘n gesprek met David Louw van Cat Phone. Hy vertel ons onder andere hoe Cat se fone produsente in die landbou-omgewing kan ondersteun. Daarna kuier Hein Lindeman van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye in die ateljee. Met natuurlike hulpbronne wat al hoe meer uitgeput raak, het die departement die sogenaamde LandCare-projek ontwikkel om volhoubaarheid in die sektor te bevorder.

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas