Dr Ashira Roopnarain en Dr Emomotimi Bamuza-Pemu van die Landbounavorsingsraad kuier op 29 November 2019 in die Grootplaas-ateljee om oor biobrandstof te gesels.

Dit is amper die einde van die jaar en baie van ons geniet ‘n wegbreek oor Kersfees. Vir sommige is dit ‘n paar dae na ‘n nasionale park of wildreservaat en natuurlik hoop ons om gedurende dié tyd renosters te sien. Maar waar staan ons tans in die stryd teen renosterstropery? Bonné de Bod vertel ons meer hieroor.

Nuusborg: Swavet

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markteborg: TAL-TEC

Kalenderborg: Bayer

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas