Ten spyte van die wêreldwye Covid-19-pandemie, wys die jongste navorsing dat daar ‘n bevolkingsgroei van meer as 30% oor die volgende drie jaar gaan plaasvind. Die vraag na proteïen gaan ook met rasseskrede toeneem. Die manier van voedsel produseer, om aan die aanvraag te voldoen, sal dus ook aangepas moet word. Produsente sal hulle kennis ten opsigte van tegnologie en die belangrikheid van naspeurbaarheid gouer as later moet implementeer om voor te bly met hierdie veranderinge. Jaco Maass van SHIFT DX brei uit hieroor.

Luister nou na die gespek op AgriOnAir:

Hierdie potgooi word aan jou gebring deur BKB.