Die Brahman-genootskap het onlangs ‘n baie suksesvolle Brahman Bonanza in Limpopo aangebied. Plaas Media was ook daar, en ons kyk in 30 Oktober na ‘n insetsel hieroor. Daarna het dr Morné de la Rey weer vir ‘n slag in die ateljee gekuier. Hy gesels oor in vitro-bevrugting en reproduksietegnieke by renosters.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas