Met listeriose nog in die kollig, gesels Elsa Esterhuizen op 13 April se Grootplaas met Johann Kotzé van die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie (SAVPO). Hy vertel ons meer oor die impak hiervan op die varkbedryf en hoe dit varkprodusente se beursies raak. Conce Moraba van Absa Agribesigheid gee meer perspektief op die landbousektor se bydrae tot die land se bruto binnelandse produk (BBP) asook oor Statistiek Suid-Afrika se syfers vir die laaste kwartaal van 2017.

Weerborg: Standard Bank

Markteborg: Hinterland

Kalenderborg: Swavet

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here