Dr Belinda Janse van Rensburg van die Landbounavorsingsraad kuier op 15 Julie 2019 in die Grootplaas-ateljee, en vertel meer oor hul navorsing rondom plantsiektes. 

Arbeidskwessies is ook weer in die kollig wanneer Brunhilde Frohnapfel van die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) verduidelik hoe sake by die KVBA (CCMA) hanteer word.

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas