Die Landbounavorsingsraad (LNR) doen elke jaar baie om prestasietoetsing aan te moedig. In RSG Landbou gesels Dr Ben Greyling van die LNR oor die jaarlikse toekennings wat die instansie maak om prestasietoetsing onder veeprodusente aan te moedig. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here