Daar is dikwels wanpersepsies oor inentings teen siektes soos veral Afrika-perdesiekte, en hoe doeltreffend dit werklik is. Ons kyk in 27 Mei 2019 se aflewering van Grootplaas na ‘n gesprek hieroor met prof Alan Guthrie van die Perdenavorsingsentrum by Onderstepoort. Daarna kuier Robin Lyle van die Landbounavorsingsraad in die Grootplaas-ateljee. Ons gesels oor wat biosisteme en biosistematiek behels, en sy vertel ons ook meer oor ‘n opleidingsentrum wat onlangs geopen is.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Nuusborg: BASF

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas