Die agritoerismebedryf in Suid-Afrika het die afgelope tyd goeie groei getoon, en bied heelwat nuwe geleenthede in die landbousektor. Prof Neels van Heerden het in 1 November se uitsending vir kykers meer hieroor vertel.

Daarna het Flip Steyn van die Landbounavorsingsraad in die ateljee gekuier om oor die aartapelbedryf te gesels.

Nuusborg: Swavet

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markteborg: Tal-Tec

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas