Luister: Monsanto ondersteun nasionale kuilvoerkompetisie

0
908

Pieter Smit, Monsanto se bemarkingshoof vir saad en biotegnologie, het met RSG Landbou-luisteraars gesels oor Monsanto se betrokkenheid by die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie, in samewerking met Veeplaas en Stockfarm. Luister hier wat hy te sê gehad het.

Luister hier na nog RSG Landbou onderhoude.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here