Hennie Maas van RSG Landbou gesels met die 2016 Santam Landbou Kuilvoerkoning, Bennie van Greunen, asook Manus Pretorius wat tweede plek behaal het en Willie du Preez wat derde geëindig het in die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie, in samewerking met Veeplaas en Stockfarm. Prof Robin Meeske, voorsitter van die kompetisie se protokolkomitee, gesels meer oor die standaard van kuilvoer. Luister nou na die onderhoude.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here