Hennie Maas van RSG Landbou gesels met Ockie Barnard van die Dexter-genootskap oor hulle deelname aan die Veeplaas Skolekuddeprojek saam met die Landbouskool Hendrik Potgieter in Reddersburg. Luister nou na dié gesprek. Lees hier meer oor die projek.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

Luister hier na nog onderhoude oor die Veeplaas skole-kuddeprojek:

Luister: Blouskool Veeplaas skole-kuddeprojek

Luister: Die Veeplaas skole-kuddeprojek groei

 

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here