Gawie Naudé van die Braunvieh-telersgenootskap vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor hul deelname aan die Veeplaas Skole-kuddeprojek by Unicom Landbouskool naby Tweespruit in die Vrystaat. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

Luister hier na nog onderhoude oor die Veeplaas Skole-kuddeprojek.

Veeplaas Unicom Braunvieh-stoet is tuis

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here