Die SA Kaasfees vind jaarliks in April by Sandringham in Stellenbosch plaas. Vanjaar is RSG Landbou se Lise Roberts weer genooi om dié geleentheid by te woon. Sy het met talle kaasmakers, vervaardigers en produsente van nisprodukte asook ander rolspelers in die landbou onderhoude gevoer wat op RSG Landbou uitgesaai is. Luister nou na al die verskillende onderhoude indien jy enige van hulle op die lug misgeloop het.

Hoor meer oor die Kaasfees

SA Kaasfees 2018 was ’n groot sukses

SA Kaasfees is belangrik vir die wynbedryf

SA Kaasfees se impak op kleinboere

’n Goeie SA Kaasfees agter die blad

Kaasmakers gesels

Liezel Louw van Taaibosch Kaas gesels oor haar passie

Marietjie Crowther van Noah’s Cheese deel haar geheime

Leon die Melkman gesels oor sy kaasmakery

Annelize Erasmus van Rockvale Kaas gesels oor bokmelkkaas

Fleckvieh-boer praat oor dié ras

Ander produkte en organisasies

Hoor meer oor bessieverbouing

Hoor meer oor skoonheidsolies van granate

Outeniqua-kruie word as velprodukte gebruik

’n Heuningboer gesels

Basil Williams van Herbal View Hydroponics deel sy kennis

Groente- en blomboere van Philippi gesels