Kyk weer na 15 Junie 2018 se Grootplaas met Susan Steyn en dr Gerrie Scholtz.

Plaas Media, wat ook die inhoudsvervaardigers van Grootplaas is, is tydens verlede jaar se Karoo Ranching Filmfees as die mees progressiewe korporatiewe borg genomineer. Susan Steyn van Plaas Media, wat ook by dié fees was, vertel ons meer.

Daarna kyk ons na ‘n opvolggesprek met lusernkenner, dr Gerrie Scholtz van die nasionale luserntrust, oor hoe die gehalte van lusern bepaal kan word. Hy deel sy kennis oor die interessante proses van luserngradering.

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Standard Bank

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas