Kyk weer 8 Junie 2018 se aflewering van Grootplaas met Adrian Pratt en Dr Gerrie Scholtz.

Adrian Pratt van Zoetis gee meer agtergrond oor die maatskappy se uitdagings die afgelope 5 jaar, en hoe hulle getransformeer het.

Daarna kyk ons na ‘n interessante gesprek met dr Gerrie Scholtz van die nasionale luserntrust, oor waarom lusern so ‘n uitstekende voer is, en watter maatreëls toegepas moet word om die beste gehalte lusern te verseker. Hy gee ons ook ‘n agter-die-skerms-kykie na die gradering van lusernhooi en waarom dit belangrik is.

Inhoudsborg: Zoetis

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Standard Bank

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas