Soos mense deesdae al hoe meer op hulle gesondheid fokus en veral bewus word van koolhidrate, raai heelwat diëte stysels soos aartappels af. Kenners meen egter dat goeie gehalte koolhidrate soos aartappels noodsaaklik is vir ‘n gebalanseerde dieet. Hulle sê mos nie verniet, gesondheid uit die grond uit, nie. Die dieetkundige, Claire Julsing Strydom van Nutrition Solutions, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer hieroor. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here