Hugo Lochner, redakteur van Farmbiz, vertel vir Hennie Maas van RSG Landbou waarna lesers kan uitsien in die Maart-uitgawe van dié tydskrif, en brei ook uit oor die impak van mynboubedrywighede op landbou. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Bonsmara SA.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.