Maandae is veilingsdae op RSG Landbou en daar is dié rondte sommer ‘n hele paar veilings waaroor gepraat word. Hennie Maas het met Louis Steyl van Bonsmara SA gesels oor Die Rooi Ras Geleentheid asook oor die Bonsmara SA Nasionale vroulikedierveiling wat op 13 Maart by die Afridome in Parys gaan plaasvind. Daarna is Carin Venter, ons RSG Landbou-verteenwoordiger in die Oos-Kaap aan die woord. Sy het tydens die FEM Dohne Merino-veiling met Andries Marx gesels. Ons sluit af met dr Chris Nel wat uitbrei oor die Bovelder Bees-studiegroep se 39ste Produksieveiling wat op 12 Maart by die Warden-veilingskrale plaasvind. Luister nou na dié onderhoude.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur OVK.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here