‘n Interessante plaag het homself in Julie verlede jaar vir die eerste keer op ‘n makadamiaplaas naby Baberton opgemerk. Volgens die Landbounavorsingsraad het die pes intussen na naburige plase en so ver as Witrivier versprei. Jan Hendrik Venter van die Departement van Landbou, Bosbou en Vissery vertel ons op RSG Landbou nou meer hieroor. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.