Volgens rolspelers in die graanbedryf, is daar die afgelope paar jaar ‘n goeie styging in die verbruik van graan en oliesade waargeneem. Hierdie verbruik spoel weer oor na pryse, en uiteindelik na die winsgewendheid van die bedryf. Dr Dirk Strydom van Graan SA gesels in 25 April se aflewering van Grootplaas ons hieroor. Daarna kuier Corlia Oberholzer van die Melkprodusente-organisasie by ons in die ateljee, om oor opleiding op melkplase te gesels. 

Nuusborg: Netafim 

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas