Lise Roberts van RSG Landbou praat met ‘n jong kommersiële landbou-entrepreneur, Rikalize Reynecke, wat haarself op ‘n kommersiële basis by akwakultuur ingegrawe het. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Bonsmara SA.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.