Boerbokke is uitstekende veldbenutters. Lise Roberts van RSG Landbou gesels met PW Botha van die Jansenville-omgewing, oor sy boerbokboerdery. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur SOILL.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.